Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

We believe that our professional site with exceptional marketing strategies is the future for artists, venues and event industry business referrals. We bring the event industry together and create world class event experiences.
Aaron Nel

, ,

www.vintageproductionssa.co.za

Aaron Nel Aaron was gebore 23 November 1977 in Groblersdal, Mpumalanga, ongeveer 25 km’s vanaf die klein plaas dorpie van Marble Hall. ‘n Boer se seun het hy groot geword op ‘n lemoen plaas in die omliggende Toitskraal . Op die ouderdom van 5 jaar oud ...

Telephone0791884499

Johannesburg, , , , 2188

www.adamband.co.za

Adam is steeds op koers. Daar is opwindende dinge aan die gebeur by ADAM. In Januarie vanjaar het Kyle Grant by die groep aangesluit en dadelik by die ritme van ADAM aangepas. Die drie manne, Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle het sommer groot planne om ...

Telephone0724349454
Adam Tas

, ,

www.adamtas.co.za

Die naam Adam Tas verwys nie vandag na die vader van geskrewe Afrikaans van die 1600s nie, maar die gewilde Afrikaanse sanger wat groot opskudding in die musiekbedryf maak. Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria tot ‘n Guiness Wereldrekord sing Adam Afr ...

Telephone082 326 8272
Albert de Wet

Met ‘n pen in die hand en met passie in die hart, is daar geen einde aan die talente van Albert de Wet nie. Hy’s nie ‘n nuwe naam in die musiek bedryf nie en op 20 jarige ouderdom, het Albert de Wet ‘n musikale tsunami veroorsaak met sy debuut-album. Ses ...

Altus Theart

, ,

www.altustheart.co.za/resume.html

FILMS & TELEVISION: FILMS: · “Ballade van Robbie de Wee” – Feature Film to be released early 2014 · “Verraaiers” – Feature Film directed by Paul Eillers – Released Feb 2013 · “Stilte” – Feature Film directed by Darrel Roodt – Released October ...

Telephone012 751 5005 / 6
Alwyn Oberholster

www.alwynoberholster.co.za

Alwyn Oberholster is in 1985 in Springs gebore en het daar groot geword. Hy woon tans in Alberton. Alwyn se passie vir musiek kom al van "klein tyd" af en het in 'n huis vol musikante groot geword. Alwyn is al twaalf jaar lank in die bedryf en is gewild o ...

Telephone0795268515
Ami - Margaret's Daughter

, ,

www.ami.margaretsdaughter.com

Ami is 'n liedjieskrywer en sangeres en saam met multi-instrumentalis en produksie-leier, Etienne Ghyoot, staan hulle nog altyd bekend as Margaret's Daughter. Dié Johannesburg-gebasseerde duo maak al vir ongeveer ses jaar lank saam musiek. Hulle was tot d ...

Telephone+27 78 181 3660
Amor Vittone

, ,

BIOGRAFIE - AMOR VITTONE Amor het duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak. As hoofmeisie van haar hoerskool het sy uitgeblink in sport en die akademie. Sy het haar Honeurs-graad in Kommunikasie (cum laude) aan die Randse Afrikaanse ...

Telephone(011) 432 0369
Amore

, ,

www.amore.co.za

Amoré is op 3 September 1987 in Panorama Hospitaal in die Wes-Kaap gebore. Sy was in Panorama Laerskool waar sy op die leerlingraad gedien het. Sy het gematrikuleer by Hoërskool DF Malan waar sy in Netbal uitgeblink en haar provinsiale kleure in 2005 v ...

Telephone0215593092
Andre die Skreeusnaakse Hipnotiseur

, ,

www.andreonline.co.za

Andre the Hilarious Hypnotist: Often confused as a mentalist and magician, Andre the Hilarious Hypnotist is actually an award winning Comedian and Stage Hypnotist who has the audience in the palm of his hands from the beginning of his show to the very en ...

Telephone0832302025
Andries Botha

www.tralalaindustries.co.za

In the music industry a legend in his own right, Andries Botha, the man, known for his many talents Background: With his background as a performing artist since the age of 10 when he picked up a guitar for the first time, Andries knew that this is wha ...

Telephone0826610298
Fax086 667 6849
Andries Hendrik Potgieter

www.andrieshendrikpotgieter.co.za

http://www.andrieshendrikpotgieter.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=56&Itemid=61

Telephone0823329512
Anel

, ,

www.anel.co.za

Die Afrikaanse musiekmark het ten einde laaste 'n volwaardige nuwe vroulike kunstenaar: Anél. Hierdie stelling word nie ligtelik gemaak nie. Anél se nuutste album, bietjie meer as soen, plaas hierdie pragtige jong vrou beslis onder die top mededingers in ...

Telephone0832369704
Angel

, ,

www.mdhproductions.co.za

Op die ouderdom van 3 betree sy ‘n nuwe wereld. ‘n Wereld wat sy haarself belowe het sy sal nooit opgee nie, en sy het nie. Nooit sou iemand kon raai dat hierdie jonge meisie eendag verhoe sou deel met van SA se grootste sterre nie. Sy neem deel aan vele ...

Telephone0792201694
Anton Botha

, ,

www.antonbotha.com

Anton Botha Band Met die SAMA-genomineerde Anton Botha aan die stuur van sake is enige optrede onvergeetlik en sal dit almal na aan die hart lê. Vir meer inligting: www.facebook.com/AntonBotha.musi of www.twitter.com/AntonBotha_musi en ook www.soundcl ...

Telephone0764806775
Armand Hofmeyr

, ,

Armand Hofmeyr is op Kroonstad, 26 Augustus 1989 gebore en het op verskeie dorpies in Suid-Afrika groot geword, waarvan Alldays baie naby aan sy hart lê. Na hy sy skoolloopbaan vaarwel toe geroep het, het Armand in 2008 by Emendy Music College aangesluit ...

Telephone0729423161
Arno Jordaan

, ,

www.arnojordaan@gmail.com

Sy naam is reeds gevestig in die Suid Afrikaanse musiek bedryf. Soms vergeet ‘n mens dat Arno Jordaan nog net 28 jaar oud is en al amper 10 jaar in die musiek bedryf is en elkedag net meer en meer naam maak!! Die Engelse gesegde “actions speak louder than ...

Telephone076 72 55 671
Arri Opperman

Daar is min eietydse kunstenaars wat die titel “wonderkind” met trots kan dra. Die Pretoriase sanger en liedjieskrywer Arri Opperman mag maar! “Ek het begin sing toe ek so drie jaar oud was. Dit was in die kerk en ek het skaars begin sing, toe skree ieman ...

Beeskraal

, ,

Beeskraal is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree.[

Telephone0834000740

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline