|
DITSEM
LEDE: Jaco&Urbi
Ons is 5 jaar in die mark as ‘n cover band waarvan 4 “pub
gigs” was. Ons eerste oorspronklike afrikaanse album
is opgeneem einde 2007 Onder die naam BLIKSEM maar is nie
vrygestel agv. Radio aankondiging. Die title snit “Bliksem”
en “Blou bul bo” is op Vonk en EMI kompelasie
albums gepubliseer.
Die album word tans verwerk en ons rock nou as DITSEM.
Bosveld stereo, Radio Rippel en Pretoria is die eerste
stasies wat uitsaai. DITSEM is ‘n “PARTY BAND” met 350+
verskeidenheid van 60’s-nou, rock, pop, Afrikaans en ons eie.
GIGS
1.
Loftus Castle rig en die Blou bul span se privaat funksies.
2. Pubs- Eastwoods, Ou Maloneys, Firken, Renegades, Eagles
Live, Elephant’s, Die Kantoor, Meelvoer.
3. Feeste, korporatief en privaat funksies.
|